Noord-Amerikaanse Bergtydsone

Noord-Amerikaanse Bergtyd, hier in groen aangedui

Noord-Amerikaanse Bergtyd (Engels: Mountain Time Zone, afgekort as MT) is 'n tydsone wat sewe ure ná Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC-7. Meeste van die sentraalwestelike deel van die Noord-Amerikaanse vasteland val in hierdie tydsone.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search